DANKOFFERS
DANKOFFERS
Om iets van jouself te gee is op ’n diep spirituele manier in die mens gewortel. Om te gee maak jou ’n gelukkiger en gesonder mens, dit maak jou bewus van en dankbaar vir wat die Here vir jou gegee het. Jou finansiële bydrae stel ons ook in staat om aan te hou om ’n Hawe van Hulp en Hoop te wees. Sonder finansiële bydraes kan ons as gemeente nie ’n tasbare verskil in die wêreld maak nie. Indien jy via debiet order ’n finansiële bydrae wil maak, is jy welkom om ons debiet order vorm af te laai. Jy kan ook ’n bydrae per EFT of Snapscan maak.
BANKBESONDERHEDE:
Jy kan ook jou bydrae met EFT of Snapscan maak:
NGK Suidkus
Absa Amanzimtoti
Rek no: 3300 144 054
Takkode: 632-005
Verwysings: Spesifiseer asseblief, bv., dankoffer, spesiale dankoffer, noodfonds, belydeniskamp, ens.
Dui jou voorletters en van aan en stuur die bewys van betaling aan: info@ngsuidkus.co.za
DEBIETORDER
Laai die debiet order form hier af: