KONTAK BESONDERHEDE
KONTAK BESONDERHEDE
Ontvangs/Admin/Skriba: Biancé Swanepoel
Finansies/Kassier: Rina de Goede
Telefoonnommer: 031 903 6567
Whatsapp: 074 476 4654
Kantoorure: Maandag-Vrydag 08:00 – 13:00
Fisiese en Posadres: 9 Frost Road Amanzimtoti 4125
Ons kommunikeer hoofsaaklik via ons Whatsapp kanaal. U kan die kanaal uitnodiging aanvra op die WhatsApp nommer hierbo.
BANKBESONDERHEDE:
Jou finansiële bydrae stel ons in staat om aan te hou om ’n Hawe van Hulp en Hoop te wees.
Indien jy via debiet order ’n finansiële bydrae wil maak, is jy welkom om ons debiet order vorm af te laai.
Jy kan ook jou bydrae met EFT of Snapscan maak:
NGK Suidkus
Absa Amanzimtoti
Rek no: 3300 144 054
Takkode: 632-005
Verwysings: Spesifiseer asseblief, bv., dankoffer, spesiale dankoffer, noodfonds, belydeniskamp, ens.
Dui jou voorletters en van aan en stuur die bewys van betaling aan: finansies@ngsuidkus.co.za.
