OMGEE GROEPE
Ons het tans drie aktiewe omgeegroepe. Omgeegroepe kom elke tweede week bymekaar. Ampie van Wyk se omgeegroep kom 10:00 op Donderdae oggende by die kerk bymekaar, die ander is saans by verkillende mense se huise.
Riaan Odendal – 082 923 8480
Clem Kingma – 076 683 0232
Ampie van Wyk: Donderdae oggende – 072 281 4810
