OMGEE GROEPE

Ons het tans drie aktiewe omgeegroepe. Omgeegroepe kom elke tweede week bymekaar. Ampie van Wyk se omgeegroep kom 10:00 op Donderdae oggende by die kerk bymekaar, die ander is saans by verkillende mense se huise.

Riaan Odendal – 082 923 8480

Clem Kingma – 076 683 0232

Ampie van Wyk: Donderdae oggende –  072 281 4810