DATUMS EN TEMAS
18:00-19:30
17 Mei 2021 – Wat is in ‘n Naam?
18 Mei 2021 – Naam Draers
19 Mei 2021 – Die Naam
20 Junie 2021 – Nuwe Naam
23 Junie 2021 – Pinksterfees en Nagmaal : Naamgenoot
Hoe gaan dit werk?
Ons kom in die kerksaal bymekaar, waar ons saam met ‘n koppie sop en ‘n broodjie saam gaan gesels oor die tema van die dag. Ons gaan saam aanbid, luister na insigte vanuit Bearing God’s Name van Carmen Joy Imes, videos kyk wat die gesprek aanmoedig en leer wat dit beteken om God se naam te dra. Ons maak 19:30 klaar (betyds vir die M-net fliek en om die kinders in die bed te kry!)