BELYDENISKLAS 2022
BELYDENISKLAS
Die belydenis program is ‘n twee jaar reis waar jy dieper in jou geloof groei en die taal ontwikkel om self jou geloof te verwoord.
Ons kom elke Sondag van die skoolkwartaal na die erediens bymekaar (10:00-11:00)
Laai gerus die inligtingsvorm hier af.
Om in te skryf, vul die inskrywingsvorm hieronder in: