Vrouediens – Afsluiting en verkiesing
November 14 @ 10:00 - 12:00
Dames, onthou asb om nominasie vorms in te vul en aan die kantoor te stuur:
info@ngsuidkus.co.za / stuur op WhatsApp aan 074 476 4654 / gooi in boksie na die diens in die voorportaal