Suidkus Sokkieprojek

Suidkus sokkies Fondsinsameling projek

*Please scroll down for English translation.

Ons droom is om met die fondse wat hierdeur ingesamel word NG Suidkus se saal vloer op te knap.

Die fondsinsameling projek funksioneer dieselfde as ‘n ‘kickstarter’ projek, wat beteken dat die sokkies eers vervaardig word wanneer ons doel bereik is. Ons beoog om die doel in Maart/April te bereik. Die sokkies vat dan 3-4 weke vir vervaardiging, wat beteken dat jy jou sokkies Mei/Junie behoort te kry. Ons sal jou op hoogte hou van waar ons trek met die projek en wanneer jy jou sokkies kan verwag.

Sodra die sokkies gereed is, kan dit by NG Suidkus se kerkkantoor afgehaal word. 9 Frost Rd, Amanzimtoti. Indien jy buite Amanzimtoti bly kan ons dit vir jou stuur met Pep se Paxi koerier diens, teen R60. 

Voltooi die vorm hieronder om jou sokkies te bestel:

Hope Socks Fundraising project

Our dream is to renovate the floor of the NG Suidkus church Hall with the funds raised by our socks.

The fundraising project functions the same as a ‘kickstarter’ project, meaning the socks are only manufactured once our goal is achieved. We intend to achieve this goal in March/April. The socks will then take 3-4 weeks for manufacturing, which means you should get your socks by May/June. We’ll keep you updated on where the progress of the project and when you can expect your socks.

Once the socks are ready, they can be collected at NG Suidkus’s church office. 9 Frost Rd, Amanzimtoti. If you live outside Amanzimtoti we can send it to you with Pep’s Paxi courier service, at R60. 

Please complete the form below to order your socks: