Kategese inskrywings 2022

GELOOFSVORMING KATEGESE

Ons nooi alle kinders (en ouers) uit om na afloop van die erediens verder saam te groei in geloof. 

Die kategese vind na afloop van die erediens plaas (10:00-10:45)

Daar is 4 groepe, nl. Voorskool-Gr1, Gr2-3, Gr4-6 en Gr7-9. Die Gr10-11s vorm deel van die belydenisklas.

Indien jy enige navrae het, kontak gerus ons kerkkantoor by info@ngsuidkus.co.za of 031 903 6567

Om jou kind vir die kategese in te skryf, vul asb die vorm in: